Innovative methods are enhancing our ability to measure the impact of framing on public perception, yet our understanding of the factors influencing frame resonance remains incomplete. This study investigates the differential effects of frames on diverse groups, proposing that both social positioning and the cultural context, alongside the qualities of the frames themselves, are significant. Drawing upon framing theory and feminist standpoint theories, I examine the vegan movement to understand the immediate impact of frames and social locations on their resonance. I employ an intersectional approach to analyze varying responses across gendered racial demographics, especially in response to radical narratives, using data from a new national survey of 498 United States participants. The findings show that individuals facing multiple forms of marginalization are more inclined to respond to frames that challenge existing power structures than those with multiple privileges. This suggests the critical role of standpoint in evaluating the validity of claims, highlighting the complex ways in which frames resonate across different social locations.
Knowledge about racial inequality is important because it can inform racially just practices. To this end, multiple scholars have shown how racial inequality operates and how it can be challenged in various facets of social life. However, what does challenging racism look like when theory meets practice? Building on racial formation theory, this thesis examines a racial justice organization's (RJO) training and consulting services through the lens of a political project that is rearticulating the meaning of race and thus, the role of race in the social structure. Evidenced by observations and interviews with RJO staff and their clients, this process includes the disorganization of color-blindness and post-racialism as dominant racial ideologies and the construction of racial justice as an oppositional framework.
Baie voormalige Britse kolonies soos Australië, Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika, toon merkwaardige ooreenkomste in die uitlê van hul dorpe. Die dorpe word gekenmerk deur 'n rooster-uitleg en soortgelyke uitlegte van eiendomsreg, grondverdeling en eienaarskap. Hierdie referaat se doel is om die basiese elemente en die verskeie aanpassings van die Britse model van dorpsontwikkeling in die kolonies te definieer. Die studie sa! fokus op die Britse koloniale vestiging aan die Ooskus van Amerika en Suid- Afrika. Deur die eeue is die rooster-uitleg sinoniem met verhuisende mense as gevolg van die eenvoud van die uitleg, en gemak van uitbreiding om toekomstige groei tegemoet te kom. Terwyl baie voormalige kolonies ook beïnvloed is deur die Britse Tuinstad (Garden City) en Nuwe Stad (New Town) bewegings, sal hierdie referaat slegs fokus op die vroeë koloniale tydperk en die aanvanklike vestigingspatrone. Die titel van hierdie referaat verwys nie alleen na die uitleg van die stad nie, maar erken ook dat die uitleg daarvan 'n fisiese uitdrukking is van die politieke, ekonomiese en sosiale instellings. Die imperiale stempel is deurdring met die ideale van privaatbesit, kapitale formasie, investering, rykdom en individualisme, en die stad is derhalwe meer as net 'n patroon van fisiese ontwikkeling.
Suid-Afrika het baie nuwe dorpe waarvan die meeste as gevolg van die mynbedryf en groot semi-staat ondernemings soos YSKOR ontwikkel is. Hierdie nuwe dorpe is beïnvloed deur die internasionale nuwedorp-beweging. Hierdie referaat poog om die invloede te analiseer en om die verskille tussen fisiese uitleg en ideologiese werklikhede uit te wys. 'n Groot gedeelte van Suid-Afrika se geskiedenis is beïnvloed deur die ontdekking van minerale, wat grotendeels verantwoordelik was vir die ontwikkeling van nedersettings. Die ontdekking van diamante in Kimberley in 1869 het bv. 'n massiewe instroming van mense tot gevolg gehad na die voorheen onontwikkelde binneland. Vroeë ontdekkings van die mineraalrykdom van Suid-Afrika het ook voorgekom in Pelgrimsrus, Barberton en Johannesburg, wat almal tot permanente nedersettings gelei het. Vandag, as gevolg van die tipe mineraalafsettings, is individuele prospekteurs skaars. Suid-Afrikaanse minerale word deur net 'n paar mynbedrywe, wat die benodigde finansies en tegnologie besit, ontgin. Die opening van 'n nuwe myn benodig 'n groot aantal werkers, wat die voorsiening van behuising noodsaaklik maak, dikwels in verafgeleë areas. Die konstruksie van myndorpe en die ontwikkeling van groot semi-staat ondernemings beteken dat die meeste nuwe dorpe in Suid-Afrika terselfdertyd ondernemingsdorpe is en hul plasing tot 'n groot mate voorgeskryf is deur die voorkoms van minerale of grondstowwe. Selfs dorpe soos Sasolburg en Vanderbijlpark is ondernemingsdorpe wat naby groot kole-afsettings geplaas is. Die nuwedorpbeweging in Brittanje en sy voorlopers - byvoorbeeld die dorpe gestig deur die "Enlightened Industrialists", die tuinstede, en die Amerikaanse groengordelstede - het almal sterk sosiale beginsels onderliggend. In hierdie referaat word beweer dat in Suid-Afrika - ten spyte van die feit dat die fisiese vorm van nuwe stede 'n groot invloed op Suid-Afrikaanse dorpsuitlegte gehad het - baie min van die sosiale beginsels toegepas is. Die referaat bevraagteken die geldigheid van die vervreemding van die fisiese uitleg van die sosiale beginsels wat dit onderlê. Hierdie referaat bevraagteken ook die doeltreffendheid om buitelandse uitlegte na te boots by die uitlê van dorpe.
Imagining the secular nation : Mustafa Kemal and the creation of modern Turkey -- Narrating the nation : print culture and the nationalist historical narrative -- Provincial newspapers and the emergence of a national print culture -- Religious print media and the national print culture -- Muslim Turks against Russian communists : the Turkish nation in the emerging Cold War world -- Mustafa Kemal Atatürk and Mehmed the Conqueror : negotiating a national historical narrative -- Religious reactionaries or Muslim Turks? : print culture and the negotiation of national identity -- Conclusion: A Muslim national identity in modern Turkey